Skip to main content
Ronel Kleynhans
    The field of performing arts presents an often unpredictable area for career development. Yet many people are drawn to this field as their chosen career trajectory. This study examines the life-career experiences that shape performing... more
    The field of performing arts presents an often unpredictable area for career development. Yet many people are drawn to this field as their chosen career trajectory. This study examines the life-career experiences that shape performing artists' trajectories within the framework of career construction theory. Using a qualitative multiple case study design, data was generated by Career Interest Profiles (CIP), career construction interviews (CCI), life-design counseling, and publicly available information. Thematic analysis uncovered two primary themes: the unique journey of performing artists in constructing their careers and the trajectory of career development, which highlights the factors influencing perceived success or failure and the essential 'survival skill set. The research offers theoretical insights and practical understanding of protean careers in demanding industries.
    Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die... more
    Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoe van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beinvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat be...
    RONEL KLEYNHANS is ’n dosent by die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, waar sy in die veld van Bedryfsielkunde doseer en nagraadse studieleiding verskaf. Sy het referate by nasionale en internasionale... more
    RONEL KLEYNHANS is ’n dosent by die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, waar sy in die veld van Bedryfsielkunde doseer en nagraadse studieleiding verskaf. Sy het referate by nasionale en internasionale kongresse aangebied en was ook mede-outeur van verskeie hoofstukke in handboeke. Sy bied opleidingsprogramme in die veld van diversiteit aan en fokus op potensiaalontwikkeling van mense. MARTINA KOTZE is ’n medeprofessor in die vakgroep Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrystaat. Sy is verantwoordelik vir die aanbieding van Organisasiesielkunde op nagraadse vlak en gee studieleiding aan nagraadse studente op meesters- en doktorale vlak. Sy is betrokke by die ontwikkeling en fasilitering van keurings-, selfontwikkeling- en leierskapsontwikkelingprogramme by die Bestuurskool van die UV. Sy is die outeur en mede-outeur van verskeie publikasies in nasionale en internasionale akademiese vaktydskrifte en het verskeie referate by internasionale kongre...
    Ronel Kleynhans is ’n dosent aan die Departement Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrystaat. Sy doseer in die veld van Bedryfsielkunde op vooren nagraadse vlak, asook by die UV Sakeskool. Sy verskaf ook nagraadse studieleiding.... more
    Ronel Kleynhans is ’n dosent aan die Departement Bedryfsielkunde by die Universiteit van die Vrystaat. Sy doseer in die veld van Bedryfsielkunde op vooren nagraadse vlak, asook by die UV Sakeskool. Sy verskaf ook nagraadse studieleiding. Sy lewer referate by nasionale en internasionale konferensies, en is die medeskrywer van verskeie hoofstukke in handboeke. Haar fokusareas is op opleiding, organisatoriese sielkunde, loopbaansielkunde en diversiteitsbestuur.
    Abstract: Suid-Afrika is'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse... more
    Abstract: Suid-Afrika is'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende ...
    ABSTRACT South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of... more
    ABSTRACT South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of people with disabilities." ...