[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

veselperske

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Veselperskeboom vol bloeisels.
[2] Veselperskes.
Enkelvoud Meervoud
  veselperske     veselperskes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  veselpersketjie     veselpersketjie  
IPA: [ˈfiə̯səɫˌpɛrskə], meervoud: [ˈfiə̯səɫˌpɛrskəs]
فَِیسِلْپَِرْسْكِی , meervoud: فَِیسِلْپَِرْسْكِسْ
  1. (plantkunde) op Wikispecies Mangifera indica, 'n subtropiese boom.
  2. (vrugte) Die peervormige vrugte van hierdie boom met veselagtige vleis.
  1. Die veselperske is 'n bladhoudende boom wat 40 m hoog kan word.
  2. Ryp veselperskes is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.

    Sinonieme

mango

    Vertalings

  Vertalings:    veselperske
Duits: Mango(de)
Engels: mango(en)
Esperanto: mango(eo)
Nederlands: mango(nl)
Venda: ḽinngo
Zoeloe: umango(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veselperske.