mango
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mango | mango's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
mango'tjie | mango'tjies |
- man•go
- (plantkunde) Mangifera indica, 'n subtropiese boom.
- (vrugte) Die peervormige vrugte van hierdie boom met veselagtige vleis.
- Die mango is 'n bladhoudende boom wat 40 m hoog kan word.
- Ryp mango's is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.
Vertalings: mango | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mango.