oorlog
Voorkoms
- Uit Middelnederlands as orloge sedert 1240 bekend. Die woord kom moontlik van twee verskillende woorde in Proto-Germaans: *uz-laga- en *uz-liuga. *Uz beteken uit en is die oorsprong van oor-. *Uz-laga het "noodlot of bestemming" beteken en *uz-liuga- die "opheffing van ede" wat as "verbreking van betrekkinge" gesien kan word.[1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oorlog | oorloë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
oorloggie | oorloggies |
- 'n Georganiseerde gewelddadige, gewapende konflik, gewoonlik tussen twee state of twee groepe state of organisasies wat deur hulle gesteun word.
- Die oorlog in Angola het vir die regering in Pretoria sleg afgeloop.
Vertalings: oorlog | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oorlog.
- Hulp:IPA: [ˈɔ:rlɔg]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | oorlog m | oorlogen |
Verkleinwoord | oorlogje | oorlogjes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | oorlogs | oorlogen |
- «De oorlog had verschrikkelijke gevolgen voor de bevolking.»
- Die oorlog het verskriklike gevolge vir die bevolking gehad.