Tampa, Florida
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Florida |
Koördinate | 27°56′50″N 82°27′31″W / 27.94722°N 82.45861°W |
Gestig op | 1823 |
Geïnkorporeer op | 1849 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 442 vk km |
Hoogte bo seevlak | 14.6 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 347 645 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 147/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 824 724 [1] |
Tydsone | EST (UTC -5) Somertyd: EDT (UTC -4) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 23.5 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 11 tot 21 / 24 tot 32 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1176 mm |
Burgemeester | Bob Buckhorn (D) |
Amptelike Webwerf | Tampa |
Tampa is 'n groot stad in die deelstaat van Florida. Dit is 'n belangrike handel-, nywerheids- en opvoedkundige sentrum. Dit lê op die weskus van Florida, in die Tampabaai en digby die Golf van Meksiko. Dit het 'n bevolking van sowat 347 645 mense (grootstadsgebied: 2 824 724 inwoners).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ V.S.A. Sensusburo jaarlikse skatting van die bevolking van Metropolitaanse en Mikropolitaanse statistiekgebiede: 1 April 2010 tot 1 Julie 2011, (in EXCEL) Verkry op 2 Augustus 2012