[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Supersaurus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Supersaurus
Tydperk: Laat Jura 153 m. jaar gelede
’n Skelet van Supersaurus (Museum of Ancient Life).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Supersaurus

(Jensen, 1985)
Spesies

S. vivianae

Supersaurus
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Suborde: Sauropodomorpha
Familie: Diplodocidae
Genus: Supersaurus
(Jensen, 1985)

Supersaurus ("super-akkedis") was ’n genus souropode-dinosourusse wat in 1972 deur Vivian Jones in Colorado, VSA, ontdek is. Die formasie waarin dit gevind is, dateer uit sowat 153 miljoen jaar gelede.[1] Dit is een van die grootste dinosourusse wat uit goeiegehalte-oorblyfsels bekend is. Dit was sowat 33 tot 34 m lank.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Turner, C.E. and Peterson, F., (1999). "Biostratigraphy of dinosaurs in the Upper Jurassic Morrison Formation of the Western Interior, U.S.A." Pp. 77–114 in Gillette, D.D. (red.), Vertebrate Paleontology in Utah. Utah Geological Survey Miscellaneous Publication 99-1.
  2. Lovelace, David M.; Hartman, Scott A.; Wahl, William R. (2007). "Morphology of a specimen of Supersaurus (Dinosauria, Sauropoda) from the Morrison Formation of Wyoming, and a re-evaluation of diplodocid phylogeny". Arquivos do Museu Nacional. 65 (4): 527–544.