[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Erhard Milch

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Erhard Milch (30 Maart 1892 - 25 Januarie 1972) was 'n Duitse veldmaarskalk wat toesig gehou het oor die ontwikkeling van die Luftwaffe as deel van die herbewapening van Nazi-Duitsland na die Eerste Wêreldoorlog.[1][2][3][4] Tydens die Tweede Wêreldoorlog was hy verantwoordelik vir die vervaardiging van vliegtuie.[5][6][7]

Hy is in 1947 skuldig bevind aan oorlogsmisdade deur die Amerikaanse militêre hof tydens die Milch-verhoor. Hy is tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis; maar is in 1954 weer vrygelaat.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Angolia, John R. (1976). For Führer and Fatherland: Military Awards of the Third Reich. R. James Bender. pp. 351–7. ISBN 978-0912138145.
  2. Boog, Horst (1994). Milch, Erhard. pp. 499–503. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)
  3. Brett-Smith, Richard (1976). Hitler's Generals. San Rafael, CA: Presidio Press. ISBN 0-89141-044-9.
  4. Buggeln, Marc (2014). Slave Labor in Nazi Concentration Camps. Oxford University Press. ISBN 9780198707974.
  5. Faber, Harold (1977). Luftwaffe: A History. New York: Times Books. ISBN 0-8129-0725-6.
  6. Franks, Norman L. R.; Bailey, Frank W.; Guest, Russell (1993). Above the Lines: The Aces and Fighter Units of the German Air Service, Naval Air Service and Flanders Marine Corps, 1914–1918. London: Grub Street. ISBN 0948817739.
  7. Griehl, Manfred; Dressel, Joachim (1998). Heinkel He 177-277-274. Shrewsbury, UK: Airlife Publishing. ISBN 1-85310-364-0.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]