Gans
Voorkoms
Ganse | |
---|---|
'n Kanadese gans (Branta canadensis)
| |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | Anserini
|
Genera | |
'n Gans is 'n groot, swaargeboude watervoël met 'n lang nek wat aan die familie van eendvoëls (Anatidae) behoort. Binne die familie hoort hulle tot die subfamilie Anserinae (swane en ganse).
Ganse wei graag en is meer gespesialiseerd om op land te lewe as ander verwante spesies. Hiervoor het hulle lang sterk bene wat reg onder die liggaam geplaas is en hulle in staat stel om maklik te kan loop.
Geluid
[wysig | wysig bron]Die geluide wat ganse maak kan beskryf word as gaggel, snater of blaas.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Andes-gans.
-
'n Blesgans.
-
'n Bandkopgans.
-
'n Cereopsis-gans.
-
'n Dwerggans.
-
'n Gryskopgans.
-
'n Hawaiiese gans.
-
'n Kanadese gans.
-
'n Keisergans.
-
'n Kleinsneeugans.
-
'n Kolgans.
-
'n Rooiborsgans.
-
'n Witwanggans.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gans.