val
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | val |
Verlede Tyd | ek | het geval |
Teenwoordige deelwoord | vallend | |
Verlede deelwoord | gevalle |
-
(lêer)
- Vinnige daling; onder die invloed van swaartekrag na die grond beweeg.
- Pla terwyl jy praat.
- Op 'n sekere tyd gebeur.
- Die fietsryer val van sy bergfiets af.
- Moenie my in die rede val nie.
- Op watter dag val kersdag vanjaar?
- «Die appel val nie ver van die boom af nie»
- Die geaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeërf.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
val | valle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
valletjie | valletjies |
- 'n Stuk materiaal wat as versiering gebruik word.
- Strik waarmee diere gevang word.
- Die tafeldoek het 'n pragtige val.
- Die muis het in die val beland.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | val m | vaux |
(met lidwoord) | le val | les vaux |
- Hulp:IPA: [val]
- (Digterlik en in plekname:) dal
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | val m | — |
Verkleinwoord | valletje | valletjes |
- Hulp:IPA: [vɑl]
-
(lêer)
- Die proses van Val; vinnige daling
- «Het referendum leidde tot 'n aanzienlijke val in de waarde van het Britse pond.»
- Die referendum het tot 'n taamlike daling in die waarde van die Britse pond gelei.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | val o | vallen |
Verkleinwoord | valletje | valletjes |
- (skeepvaart) 'n tou waarmee 'n mast of boom opgetrek word
- «De giek zit vast met een enkel val.»
- Die boom word met 'n enkele tou vasgehou.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | val v/m | vallen |
Verkleinwoord | valletje | valletjes |
- «De stoel was een slim ontworpen val.»
- Die stoel was ’n slim ontwerpte valstrik.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | val m | vallen |
Verkleinwoord | valletje | valletjes |
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vallen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vallen
- gebiedende wys van vallen
- 1.: Ik val.
- 2.: Val je?
- 3.: Val!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Frans
- Selfstandige naamwoorde in Frans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Skeepvaart in Nederlands
- Visse in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands