[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

trekken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stamtye
trekken trok getrokken  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik trek trok
jij, u trekt
hij, zij, het trekt
wij, jullie, zij trekken trokken
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
trek getrokken trekkend
Verdere vervoegings: trekken (vervoeging)
Hulp:IPA: [ˈtrɛ.kə(n)]
   
(lêer)
trek•ken
  1. Trek; krag uitoefen in die rigting van die persoon
  2. 'n Lang tog onderneem

    Eienskappe

1. Krag uitoefen
Oorganklike werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Lydend
Onvoltooid worden
Voltooid hebben zijn

Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
2. 'n Lang tog onderneem
Werkwoord van beweging.
By ongerigte beweging: inergatiewe werkwoord met hebben as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
By gerigte beweging: ergatiewe werkwoord met zijn as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas drie.
1:. «De wagens werden door paarden getrokken
Die waens word toe deur perde getrek.
2:. «Zij zijn door de woestijn getrokken
Hulle het deur die woestyn getrek.