[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

sukses

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sukses     suksesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  suksessie     suksessies  
suk•ses
Iets wat werk; die doel bereik en geslaagd wees; goeie resultate lewer.
Die Wikiwoodeboek is besig om in 'n volslae sukses te ontaard.

    Vertalings

  Vertalings:    sukses
Engels: success(en)
Nederlands: succes(nl)