[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

stele

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[Grieks stele staande blok]
Enkelvoud Meervoud
  stele     steles  
  1. 'n Regop, plat pilaar of steen met meestal inskripsies of 'n ontwerp daarop.
  2. (plantkunde)'n Weefsel in die vorm van 'n silinder, wat die kern/pit van 'n sekere plant uitmaak.

    Sinonieme

  1. Grafsuil - gedenkteken op 'n graf in die vorm van 'n suil

    Vertalings

  Vertalings:    stele
Engels: stela(en), pl. stelae
Nederlands: stèle(nl) v/m

stele

meervoud van steel