[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

slaptjips

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bordjie slaptjips.
Enkelvoud Meervoud
  slaptjip     slaptjips    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  slaptjippie     slaptjippies  
slap•tjips
Meervoud van slaptjip; meer as een slaptjip.
Slaptjips is diepgebraaide stafies aartappels wat ongeveer so lank soos 'n vinger is.

    Vertalings

  Vertalings:    slaptjips
Engels: french fries(en), potato chips(en)
Nederlands: frieten(nl) (B), patatten(nl) (NL)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor slaptjips.