Address
:
[go:
up one dir
,
main page
]
Include Form
Remove Scripts
Session Cookies
Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Bladsye vir uitgemelde redakteurs
leer meer
Bydraes
Bespreking
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Selfstandige naamwoord
1.1.1
Betekenisse
1.1.2
Voorbeeldsinne
1.1.3
Vertalings
1.2
Werkwoord
1.2.1
Betekenisse
1.3
Tussenwerpsel
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Vertalings
1.4
Meer inligting
Wissel die inhoudsopgawe
skaak
12 tale
English
Français
Galego
Italiano
한국어
Kurdî
Malagasy
Norsk
Português
Русский
Oʻzbekcha / ўзбекча
中文
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Actions
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Spesiale bladsye
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Laai QR-kode af
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n
Bordspel
vir twee spelers. Skaak word gespeel op 'n bord van 64 blokkies, waarop 32 stukke (16 per speler) om die beurt geskuif word. Die doel van die spel is om jou opponent se
koning
skaakmat
te sit.
Voorbeeldsinne
In die spel skaak word daar gesê dat 'n speler in skaak is, wanneer sy opponent dreig om met die volgende skuif sy koning te vat.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
chess
(en)
,
check
(en)
Duits
:
Schach
(de)
Japannees
:
チェス
(ja)
Sien ook
将棋
Tydvorm
Persoon
Woordvorm
Teenwoordige Tyd
ek
skaak
Verlede Tyd
ek
het geskaak
Werkwoord
Betekenisse
Kaap
, steel, oorneem.
Tussenwerpsel
skaak
Tussenwerpsel
Betekenisse
Word dikwels gesê deur 'n skaakspeler wanneer hy sy opponent in skaak sit.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
check
(en)
Japannees
: In
将棋
word só 'n tussenwerpsel nie gebruik nie.
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor skaak.
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 5
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Werkwoorde in Afrikaans
Tussenwerpsels in Afrikaans
Speletjies