[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

ravyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ravyn     ravyne  
ra•vyn
Kloof; diep, styl insnyding in 'n terrein.
Die Bloukransrivier ontspring in die Tsitsikammaberge en vloei suidwaarts deur 'n baie diep ravyn en mond in die Indiese Oseaan uit.

    Sinonieme

kloof

    Vertalings

  Vertalings:    ravyn
Engels: ravine(en), gorge(en), glen(en)
Nederlands: ravijn(nl)