raaf
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
raaf | rawe |
- رَافْ , meervoud: رَاڤِی
- raaf, meervoud: ráwe
- (voëls) Corvus corax, 'n roofvoël wat naverwant is aan die kraai.
- Rawe is die grootste van al die sangvoëls.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor raaf.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | raaf v | raven |
Verouderde vorme | ||
Genitief | raven | raven |
Datief | raven | raven |