pynappel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pynappel | pynappels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pynappeltjie | pynappeltjies |
- pyn•ap•pel
- پَیْنَپِلْ , meervoud: پَیْنَپِلْسْ
- (vrugte) Soort tropiese vrug ( Ananas comosus).
- Pynappels word vars geëet, gekook, versap en ingelê; dit is 'n bestanddeel van 'n verskeidenheid geregte.
Vertalings: pynappel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pynappel.