[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

plekke

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  plek     plekke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  plekkie     plekkies  
plek•ke
Meervoud van plek; meer as een plek.
Nedersettings ontstaan gewoonlik op plekke waar voldoende hulpbronne soos vars water en voedsel beskikbaar is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: places(en), spots(en)
Nederlands: plekken(nl)


   
(lêer)
Datief enkelvoud van plek
«Ter plekke van het ongeluk.»
Op die plek van die ongeluk.