'n Politieke party neem gewoonlik deel aan verkiesingsveldtogte, asook opvoedkundige uitreik- en protesaksies en gee sodoende uitdrukking aan die ideologie of visie van die party.
Die strydende partye het die wapens neergelê.
Die partytjie begin eers 7 uur, ons gaan lekker dans.