[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

orkes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  orkes     orkeste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  orkessie     orkessies  
IPA: [orˈkes], meervoud: [orˈkestə]
اَُورْكَِسْ , meervoud: اَُورْكَِسْتِی
1. Gesamentlike musikante wat musiek speel.
2. Al die instrumente wat die groep musici bespeel.

    Hiponieme

simfonie-orkes, kamermusiekorkes

    Vertalings

  Vertalings:    orkes
Duits: Orchester(de)
Engels: orchestra(en), band(en)
Zoeloe: ibhendi(zu)