[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

nep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
In Nederlands sedert 1913 bekend as Bargoens (diewetaal), later in die standaardtaal opgeneem. Uit Duitse diewetaal (Rotwelsch) Nepp bekend sedert die 18de eeu. Moontlik van Hebreeus nāʼaph wat "bedrieg, onkuis wees" beteken. Rotwelsch Neppe is ook "hoer".[1]
Hulp:IPA: [nɛp]
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord nep
Nagemaakte goeters, vervalsing, bedrog
«Die diamanten? Dat is zuivere nep
Daardie diamante? Dis suiwer 'n vervalsing.

    Eienskappe

Manlik. Ontelbaar
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   nep  
Verboë   neppe  
Partitief   neps    
Vergrotend
Onverboë   nepper  
Verboë   neppere  
Partitief   neppers  
Oortreffend
Onverboë   nepst  
Verboë   neptste  
Bywoord
Oortreffend   het nepst(e)  
Nagemaak, vervals
nepnieuws