[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

maal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
maal
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  maak 
Verlede Tyd  ek   het gemaal    
Teenwoordige deelwoord malende   
Verlede deelwoord gemaalde   
  1. fynmaak tussen twee stene of in 'n meule
  2. onrustig rondbeweeg
  3. (wiskunde) vermenigvuldig
  1. Die werker by die tent van ontmoeting vat 'n hand vol van die gemaalde graan saam met die olie.[1]
  2. Dit maal deur my kop...
  3. Maal en deel.

    Vertalings

  Vertalings:   1. fynmaak
Engels: mill(en)
Nederlands: malen(nl)
  Vertalings:   2. onrustig rondbeweeg
Engels: swirl(en), turn(en)
Nederlands: malen(nl)
  Vertalings:   3. vermenigvuldig
Engels: multiply(en)
Nederlands: vermenigvuldigen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  maal     male  
  1. terugkerende gebeurtenis
  2. vullende kos wat reëlmatig geëet word
  1. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik [2]
  2. Hy het sy maal geniet.

    Sinonieme

  1. Keer
  2. Maaltyd

    Vertalings

  Vertalings:   1. terugkerende gebeurtenis
Engels: time(en)
Nederlands: maal(nl) m,v,o
  Vertalings:   2. vullende kos wat reëlmatig geëet word
Engels: meal(en)
Nederlands: maal(nl) o