ink
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ink | inkte, inke |
- IPA: [əŋk], meervoud: [ˈəŋktə, ˈəŋkə], verlede deelwoord: [xəˈəŋk]
- اِنْكْ , meervoud: اِنْكِی , اِنْكْتِی , verlede deelwoord: خِئِنْكْ
- Gekleurde vloeistof waarmee geskryf, gedruk en geteken word.
Vertalings: ink | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ink |
Verlede Tyd | ek | het geïnk |
- Met ink bedek; van ink voorsien.
Vertalings: ink | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ink.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ink | inks |
- IPA: Suid-Afrikaans: [iŋk], meervoud: [iŋks]
- Brits:, Amerikaans: [ɪŋk], meervoud: [ɪŋks]
- Gekleurde vloeistof waarmee geskryf, gedruk en geteken word.
Vertalings: ink | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | ink |
he, she, it | inks | |
Verlede Tyd | inked | |
Verlede Deelwoord | inked | |
Teenwoordige Deelwoord | inking | |
Verdere vervoegings: ink (vervoeging) |
- Met ink bedek; van ink voorsien.
Vertalings: ink | |||
---|---|---|---|