[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

hoër

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook hoer
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hoog     hoë     hoogs    
Vergrotend   hoër     hoërs  
Oortreffend   hoogste  
Vergrotende trap van hoog.
Hoe hoër 'n voorwerp se digtheid, hoe hoër is sy massa per volume.
By 'n lae temperatuur word 'n vastestof normaalweg gevorm, by 'n hoër temperatuur 'n vloeistof en by nog hoër temperature 'n gas.

    Antonieme

laer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: higher(en)
Nederlands: hoger(nl)