gegee
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | gee |
Verlede Tyd | ek | het gegee |
- Verlede deelwoord van gee.
- Ons het op kersaand aan mekaar geskenke gegee.
- Die artikel het ’n oorsig van internasionale en nasionale vlae in Afrika gegee.
- Hierdie belegging het 7% rente gegee.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|