[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

druif

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Druiwe.
Enkelvoud Meervoud
  druif     druiwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  druifie     druifies  
IPA: [drœʏ̯f], meervoud: [ˈdrœʏ̯və]
دْرُیْفْ , meervoud: دْرُیْڤِی
(vrugte) Soort eetbare bessie van 'n tros, die vrug van die wingerdstok (op Wikispecies Vitis vinifera).
As een van hierdie variëteite gebruik word as die oorheersende druif, is die resultaat bekend as 'n variëteitswyn, in teenstelling met 'n versnede wyn.

    Vertalings

  Vertalings:    druif
Duits: Traube(de), Weintraube(de)
Engels: grape(en)
Italiaans: uva(it)
Nederlands: druif(nl)
Spaans: uva(es)
Sweeds: druva(sv)
Venda: nḓirivhe
Zoeloe: igilebhisi(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor druif.