digter
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
digter | digters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
digtertjie | digtertjies |
-
(lêer)
- dig•ter
- (beroepe) Iemand wat gedigte skryf; poëtiese kuns skep.
- Hoewel mens na elke skrywer van 'n gedig kan verwys as die digter van die werk, word mense wat nooit enige gedigte gepubliseer het nie, nie tot die beroepsgroep van digters gereken nie.
Vertalings: digter | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor digter.