deken
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
deken | dekens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dekentjie | dekentjies |
- de•ken
- Bedbedekking met 'n dekoratiewe ontwerp; bedsprei wat oor 'n opgemaakte bed gegooi word
- Kerklike of akademiese amp en territoriale eenheid.
- Gooi die deken oor jou bed.
- Vigilius is in 531 as deken in die kerk ingewy.
- 'n Valse vriend.
Vertalings: deken | |||
---|---|---|---|