[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

berig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  berig     berigte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beriggie     beriggies  
   
(lêer)
be•rig
'n Boodskap, verslag of mededeling
  1. 'n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: message(en)
Nederlands: bericht(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  berig 
Verlede Tyd  ek   het berig        
'n Mededeling of verslag oorbring
  1. Samsung Galaxy S11 het berig dat hy superhoë resolusie video kan opneem.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: report(en)
Nederlands: berichten(nl)
Enkelvoud Meervoud
  berig m     beroùigoù  
Spies, spiesie