Oostenryks
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Oostenryks |
Attributief | Oostenrykse |
Partitief | Oostenryks |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈuə̯stənrəɪ̯ks], attributief: [ˈuə̯stənrəɪ̯ksə], partitief: [ˈuə̯stənrəɪ̯ks]
- اُوَسْتِنْرَیْكْسْ , attributief: اُوَسْتِنْرَیْكْسِی , partitief: اُوَسْتِنْرَیْكْسْ
- Van, betreffende die Oostenrykers.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oostenryk.