[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Indië

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kaart van Indië.
Die vlag van Indië.
Pleknaam
Indië
In•dië
(land) 'n Land in die suide van Asië, amptelik die Republiek Indië.
Indië is op die Indiese Subkontinent geleë en is vir die grootste deel 'n skiereiland, wat in die weste aan die Arabiese See, in die suide aan die Indiese Oseaan en in die ooste aan die Golf van Bengale grens.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: India(en)
Nederlands: India(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Indië.