Dinsdag
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Dinsdag | Dinsdae |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
Dinsdaggie | Dinsdaggies |
- Hulp:IPA: [ˈdəŋsdɑχ, ˈdə̃ːsdɑχ]
- , meervoud:
- Diñsdag, meervoud: Diñsdá-ë
- Die tweede dag van die week in stelsels wat die ISO 8601-standaard gebruik, of in baie Christelike tradisies die derde dag van die week; die tweede dag van die werkweek.
- (Bahaïsties:) Fieldaal
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Dinsdag.