Zeiformes
Voorkoms
Zeiformes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Zeiformes
|
Families | |
Sien teks. |
Zeiformes is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Al die spesies is seevisse en die meeste leef in die diepsee.
Die volgende families is deel van die orde Zeiformes:
- Cyttidae
- Grammicolepididae
- Oreosomatidae
- Parazenidae
- Zeidae
- Zenionidae
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
- Visordes van Suider-Afrika
Bron
[wysig | wysig bron]- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2005). "Zeiformes" in FishBase. Maart 2005-weergawe.