Whangarei
Voorkoms
Whangarei Whangārei-terenga-paraoa | |
---|---|
Basiese gegewens | |
Bevolking: | 51 900 |
Geografiese ligging: | 35°43′S 174°18′O / 35.717°S 174.300°O |
Tydsone: | NSST (UTC+12) Somertyd: UTC+13 |
Internet: | www.wdc.govt.nz |
Administratiewe verdeling | |
Staat: | Nieu-Seeland |
Administratiewe gewes: | Northland |
Burgemeester: | Morris Cutforth |
Whangarei (uitgespreek [ˈfaːŋaˌɾei], Māori: Whangārei-terenga-paraoa) is die mees noordelike stad in Nieu-Seeland. Die stad is ook die administratiewe hoofstad van die Northland streek.
Whangarei was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 2011.