Vuurhond (astrologie)
Voorkoms
丙戌
Die Vuurhond (丙戌, bǐngxū) is die 23ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng) – die element Vuur en Jang – met die 11de Aardtak (戌, xū), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurhondjaar het in 2006 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 29 Januarie 2006 tot 17 Februarie 2007.
Vuurhondjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Vuurhondjare:
Jare van die Vuurhond | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2675 v.C. | 2615 v.C. | 2555 v.C. | 2495 v.C. | 2435 v.C. | 2375 v.C. | 2315 v.C. | 2255 v.C. | 2195 v.C. | 2135 v.C. |
10 | 2075 v.C. | 2015 v.C. | 1955 v.C. | 1895 v.C. | 1835 v.C. | 1775 v.C. | 1715 v.C. | 1655 v.C. | 1595 v.C. | 1535 v.C. |
20 | 1475 v.C. | 1415 v.C. | 1355 v.C. | 1295 v.C. | 1235 v.C. | 1175 v.C. | 1115 v.C. | 1055 v.C. | 995 v.C. | 935 v.C. |
30 | 875 v.C. | 815 v.C. | 755 v.C. | 695 v.C. | 635 v.C. | 575 v.C. | 515 v.C. | 455 v.C. | 395 v.C. | 335 v.C. |
40 | 275 v.C. | 215 v.C. | 155 v.C. | 95 v.C. | 35 v.C. | 26 | 86 | 146 | 206 | 266 |
50 | 326 | 386 | 446 | 506 | 566 | 626 | 686 | 746 | 806 | 866 |
60 | 926 | 986 | 1046 | 1106 | 1166 | 1226 | 1286 | 1346 | 1406 | 1466 |
70 | 1526 | 1586 | 1646 | 1706 | 1766 | 1826 | 1886 | 1946 | 2006 | 2066 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 755 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houthaan (乙酉) |
Vuurhond (丙戌) | Volgende teken Vuurvark (丁亥) → |