Vlag van Switserland
Voorkoms
Bynaam | (de) das Schweizerkreuz (fr) la croix suisse (it) la croce svizzera (rm) la crusch svizra |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag |
Verhouding | 1:1 |
Goedgekeur | 12 Desember 1889 |
Ontwerp | ’n Regop, losstaande wit kruis op ’n rooi agtergrond. |
Gebruik | Burgerlike vaandel |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | ’n Reghoekige vlag met 'n wit kruis in die middel op ’n rooi agtergrond. |
Die Switserse Vlag toon ’n regop, losstaande wit kruis op ’n rooi agtergrond. Die vlag is een van twee vlae wat vierkantig is waar die ander die Vlag van die Vatikaanstad is. Die Switserse vlag is die nasionale vlag van Switserland. In Duitssprekende Switserland word die term "Schweizerfahne" gebruik vir die vlag en die wit kruis word dikwels Schweizerkreuz genoem.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlae van Switserland.
- (en) Switserland by Flags of the World.
- (en) "Flag of Switzerland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Mei 2019.