Ursus
Voorkoms
Ursus | |
---|---|
Van bo na onder: bruinbeer, Amerikaanse swartbeer, ysbeer, Asiatiese swartbeer. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Linnaeus, 1758
|
Spesies | |
|
Ursus is 'n genus in die familie van bere (Ursidae). Hierdie genus omvat die bruinbere, ysbere en swartbere wat oor Eurasië en Noord-Amerika versprei is. Die naam is van die Latynse woord ursus afgelei, wat beer beteken.[3][4]
Spesies en subspesies
[wysig | wysig bron]- Amerikaanse swartbeer, Ursus americanus
- U. a. altifrontalis
- U. a. amblyceps
- U. a. americanus
- U. a. californiensis
- U. a. carlottae
- U. a. cinnamomum
- U. a. emmonsii
- U. a. eremicus
- U. a. floridanus
- U. a. hamiltoni
- U. a. kermodei
- U. a. luteolus
- U. a. machetes
- U. a. perniger
- U. a. pugnax
- U. a. vancouveri
- Bruinbeer, Ursus arctos
- U. a. arctos
- U. a. alascensis
- Oos-Siberiese bruinbeer, U. a. collaris
- Kamtsjatka-bruinbeer, U. a. beringianus
- †U. a. crowtheri
- †U. a. dalli
- U. a. gobiensis
- U. a. horribilis
- U. a. isabellinus
- U. a. lasiotus
- Grysbeer, U. a. middendorffi
- U. a. nelsoni
- U. a. piscator
- U. a. pruinosus
- U. a. sitkensis
- U. a. syriacus
- Ysbeer, Ursus maritimus (vroeër Thalarctos maritimus)
- U. m. maritimus
- U. m. marinus
- † Ursus maritimus tyrannus
- Asiatiese swartbeer, Ursus thibetanus
- U. t. formosanus
- U. t. gedrosianus
- U. t. japonica
- U. t. laniger
- U. t. mupinensis
- U. t. thibetanus
- U. t. ussuricus
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ http://animaldiversity.ummz.umich.edu/accounts/Ursus/classification/
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013. Besoek op 24 Desember 2013.
- ↑ http://www.merriam-webster.com/dictionary/ursus
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2012. Besoek op 12 November 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ursus.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Ursus