Tiya Sircar
Voorkoms
Tiya Sircar | |
Geboorte | 16 Mei 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Tiya Sircar (gebore 16 Mei 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Internship (2013) en in die televisiereekse Star Wars Rebels (2014), The Good Place (2016), en Alex, Inc. (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Thy Kingdom Come
- 2012: The Domino Effect
- 2013: The Internship
- 2015: Miss India America
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Pop Trigger
- 2013: The Crazy Ones
- 2014: Star Wars Rebels
- 2014: Rebels Recon
- 2016: The Good Place
- 2017: Spirit Riding Free
- 2017: Star Wars Forces of Destiny
- 2018: Alex, Inc.
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Georgetown
- 2016: Dumb Prince