[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Testament

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Testament is 'n dokument waarvan die outeur sweer dat dit die waarheid is.

Testament kan ook verwys na:

  • 'n Deel van die Bybel: Ou Testament en Nuwe Testament.
  • Testament (akte), 'n dokument waarin iemand reël wat met sy nalatenskap moet gebeur (uiterste wil).
  • Nagelate geskrif of oorgelewerde gedagtes van 'n persoon waarin 'n lewensfilosofie vasgevat is (bv. Die politieke testament van genl. Hertzog)
  • 'n Musiekgroep in die VSA.