Tabankulu
Voorkoms
Tabankulu | |
---|---|
Koördinate: 30°58′S 29°18′O / 30.967°S 29.300°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Alfred Nzo |
Munisipaliteit | Ntabankulu |
Oppervlak | |
• Totaal | 19,51 km2 (7,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 266 |
• Digtheid | 167/km2 (430/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 1.3% |
• Swart mense | 96.7% |
• Ander | 1.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 92.3% |
• Engels | 2.5% |
• Ander | 5.2% |
Poskode (strate) | 5130 |
Poskode (posbusse) | 5130 |
Skakelkode | 039 |
Tabankulu is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is sowat 18 km van die N2 nasionale pad. Die naam beteken 'groot berg'. Die dorpie se geskiedenis gaan terug na 'n handelspos wat hier geopen is in 1894. Die distrik van 1 500 km2 word hoofsaaklik bewoon deur Pondo en Xesibe Xhosastamme.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tabankulu". Sensus 2011.