Sjabloon:BLP
Voorkoms
Aangesien hierdie artikel inhoud bevat oor lewende persone, moet dit aan die beleid oor biografieë van lewende persone (BLP) voldoen, selfs al is dit nie 'n biografie nie. Omstrede inhoud oor lewende persone wat nie met 'n bron gestaaf word nie of wat met 'n swak bron gestaaf word, moet onmiddellik uit die artikel en die betrokke besprekingsbladsy verwyder word, veral indien dit moontlik lasterlik is. Indien sulke inhoud herhaaldelik ingevoeg word, of indien jy ander besware het, meld dit asb. by hierdie kennisgewingbord.Indien jy die onderwerp is van hierdie artikel, of namens iemand optree wat die onderwerp is van hierdie artikel, en jy hulp benodig, sien asb. hierdie hulpbladsy. |
Sjabloondokumentasie[skep]
Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |