Sinkasetaat
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Sinkasetaat |
Chemiese formule | Zn(CH3COO)2 |
Molêre massa | 183,48[g/mol][1] |
CAS-nommer | 557-34-6[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Reuk | asynagtig[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=3023,7(2); b=479,9(1); c=926,0(1) pm; β=99,49(1) [2] |
Ruimtegroep | C2/c |
Nommer | 15 |
Smeltpunt | 83-86 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 663 [mg/kg] (rot; oraal)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sinkasetaat is die sout van sink en etanoësuur. Dit het die formule Zn(CH3COO)2. Die stof is higroskopies.[1]
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Watervrye sinkasetaat kristalliseer 'n in gelaagde monokliniese struktuur. Dit bestaan uit polimeriese lae met Zn-atome in 'n tetraëdriese omringing. Die asetaatione vorm syn-anti-brûe. Daar is ook 'n ortorombiese vorm wat 'n driedimensionale polimeernetwerk besit.[2]
Sinkasetaat vorm ook 'n dihidraat. Die watervrye vorm kan uit 'n oplossing in etanol gerekristalliseer word.[2]