Sferiese koördinatestelsel
Voorkoms
Die sferiese koördinatestelsel is 'n uitbreiding van die poolkoördinate na drie dimensies. In dié koördinatestelsel word 'n punt afgestip deur die koördinate (ρ, φ, θ) waar ρ afstand van die pool is, φ die hoek van die z-as (in Engels bekend as colatitude of zenith en gemeet van 0 tot 180°) en θ die hoek met die x-as (soos in die poolkoördinatestelsel). Die sferiese koördinatestelsel soortgelyk aan die breedtegraad- en lengtegraadstelsel wat op die aarde gebruik word, met die breedtegraad die komplement van φ, wat bepaal word deur δ = 90° − φ, en die lengtegraad wat bereken word as l = θ − 180°.[1]
Die drie sferiese koördinate word omgeskakel na Cartesiese koördinate deur
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wattenberg, Frank (1997). "Spherical Coordinates" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2013. Besoek op 16 September 2006.