Scoot
Voorkoms
| |||||||
Gestig | 1 November 2011 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 4 Junie 2012 | ||||||
Hoofspille | Singapoer Changi Lughawe | ||||||
Vlootgrootte | 6[2] | ||||||
Bestemmings | 12[3] | ||||||
Houermaatskappy | Singapore Airlines[4] | ||||||
Hoofkantoor | Singapoer Changi Lughawe | ||||||
Sleutelpersone | Campbell Wilson (H.U.B.)[5] | ||||||
Webwerf | www.flyscoot.com |
Scoot Pte Ltd (IATA-kode: TR, ICAO: TGW) is 'n Singapoergebaseerde langafstand-laekostelugredery. Dit vlieg medium- en langafstandroetes vanuit Singapoer, aanvanklik na Australië en China, met Boeing 777 vliegtuie wat van sy moedermaatskappy, Singapore Airlines verkry is.[6] Sy hoofkantoor is in Terminaal 1 op Singapoer Changi Lughawe in Changi.[7]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ PR21 - Infosheet - Change in IATA Designator Code from OQ to TZ | FlyScoot.com
- ↑ "Lys van vliegtuie op Singapoer se register" (in Engels). Burgerlugvaartowerheid van Singapoer. 31 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 30 November 2014.
- ↑ "Routemap". FlyScoot.com. 24 Junie 2012. Besoek op 15 November 2013.
- ↑ Singapore Airlines unveils Scoot budget carrier
- ↑ "Company press announcement". 1 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2012. Besoek op 1 Desember 2014.
- ↑ "SIA unveils long-haul budget carrier" (in Engels). 1 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2012. Besoek op 1 Desember 2014.
- ↑ Singapore Air Operators Geargiveer 31 Augustus 2012 op Wayback Machine. Burgerlugvaartowerheid van Singapoer. Verkry op 31 Oktober 2012. "80 Airport Boulevard, #041-60A Changi Airport Terminal 1, Singapore 819642"
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |