Sarah Padden
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sarah Padden | |
Geboortenaam | Sarah Ann Padden |
---|---|
Geboorte | 16 Oktober 1881 |
Sterfte | 4 Desember 1967 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sarah Padden (16 Oktober 1881 – 4 Desember 1967) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anna Karenina (1935), A Woman's Face (1941), The Mad Monster (1942), en The Master Key (1945).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1927: Heroes of the Night
- 1927: The Woman Who Did Not Care
- 1930: Today
- 1932: The Midnight Lady
- 1932: Women Won't Tell
- 1933: Face in the Sky
- 1935: Anna Karenina
- 1935: The Unborn
- 1941: A Woman's Face
- 1941: City of Missing Girls
- 1941: Murder by Invitation
- 1942: The Mad Monster
- 1942: Law and Order
- 1942: Private Snuffy Smith
- 1942: Riders of the West
- 1942: The Power of God
- 1944: Range Law
- 1945: The Master Key
- 1945: Song of Old Wyoming
- 1945: Riders of the Dawn
- 1946: My Dog Shep
- 1946: Wild West
- 1949: Range Justice
- 1950: Gunslingers
- 1950: Again... Pioneers