Sandolien
Voorkoms
Sandolien | |
---|---|
Blare en blomme. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. viscosa
|
Binomiale naam | |
Dodonaea viscosa |
Die sandolien of ysterbos (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo. Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1,5 cm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels as die Sand-olive.
-
Boom
-
Vrug
-
Sade
-
Dodonaea viscosa - Museum specimen
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Dodonaea viscosa Jacq". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 8 April 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2009. Besoek op 21 November 2009.
Bron
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Dodonaea viscosa. |