Roger Cross
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roger Cross | |
Geboorte | 19 Oktober 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roger Cross (gebore 19 Oktober 1966) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Chronicles of Riddick (2004), The Day the Earth Stood Still (2008), en War for the Planet of the Apes (2017), en in die televisiereeks Continuum (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: The Chronicles of Riddick
- 2008: The Day the Earth Stood Still
- 2015: Re-Kill
- 2015: 12 Rounds 3: Lockdown
- 2017: War for the Planet of the Apes
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1995: G.I. Joe Extreme
- 1998: First Wave
- 1999: NASCAR Racers
- 2001: Just Cause
- 2012: Continuum
- 2012: Cocktails with Stan
- 2013: Motive
- 2014: Web Army
- 2015: Dark Matter
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: The Limbic Region
- 1999: NASCAR Racers: The Movie
- 2002: Interceptor Force 2
- 2006: Toyota Pro/Celebrity Race
- 2009: What Color Is Love?
- 2012: Abducted: The Carlina White Story
- 2013: Tasmanian Devils
- 2017: Dark Matter: After Dark