Rita Gam
Voorkoms
Rita Gam | |
Geboortenaam | Rita Eleanore MacKay |
---|---|
Geboorte | 2 April 1927 |
Sterfte | 22 Maart 2016 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1950–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rita Gam (2 April 1927 – 22 Maart 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Thief (1952), King of Kings (1961), Sinners Go to Hell (1962), en Klute (1971).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1952: The Thief
- 1953: Saadia
- 1954: Night People
- 1954: Sign of the Pagan
- 1956: Magic Fire
- 1956: Mohawk
- 1958: Sierra Baron
- 1959: Costa Azzurra
- 1959: Hannibal
- 1961: King of Kings
- 1962: Sinners Go to Hell
- 1971: Klute
- 1974: Garden of Death
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: Trapped
- 1955: Hollywood Preview
- 1968: Hidden Faces
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1952: The Adventures of Fu Manchu: The Zayat Kiss
- 2015: Grace Kelly, une femme libre
Video's
[wysig | wysig bron]- 1987: Grace Kelly: The American Princess
- 2006: Planting the Seeds of Evil