Paul Gerhardt
Voorkoms
Paul Gerhardt | |
---|---|
Paul Gerhardt, 17de eeuse kopergravure | |
Gebore | 12 Maart 1607 Gräfenhainichen, Keurvorstedom Sakse |
Sterf | 27 Mei 1676 (op 69) Lübben, Sakse-Merseburg |
Nasionaliteit | Heilige Romeinse Ryk |
Beroep | teoloog |
Bekend vir | skrywer van kerkliedere |
Ouer(s) | Christian Gerhardt en Dorothea Starcke |
Paul Gerhardt (* 12 Maart 1607 in Gräfenhainichen in die Keurvorstedom Sakse; † 27 Mei 1676 in Lübben (Spreewald)) was 'n Evangelies-Lutherse teoloog. Hy het bekendheid verwerf as die beduidendste skrywer van Duitse kerkliedere naas Martin Luther.
Gerhardt se gedigte en kerkliedere is deur Johann Krüger getoonset.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wolfgang Ribbe en Jürgen Schmädeke: Kleine Berlin-Geschichte. Uitgegee deur die Landeszentrale für politische Bildungsarbeit Berlin (LZ) in verbinding met die Historische Kommission zu Berlin. Tweede uitgawe. Berlyn 1989, bl. 65