Pampierstad
Voorkoms
Pampierstad | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 27°46′34″S 24°41′24″O / 27.77611°S 24.69000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Frances Baard |
Munisipaliteit | Phokwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,39 km2 (4,01 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 21 707 |
• Digtheid | 2 089/km2 (5 410/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 98.9% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 83.3% |
• Engels | 4.7% |
• Xhosa | 4.0% |
• Afrikaans | 1.9% |
• Ander | 6.0% |
Poskode (strate) | 8566 |
Poskode (posbusse) | 8566 |
Skakelkode | 053 |
Pampierstad is 'n dorp in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê in die noordelike deel van die Vaalharts-besproeiingskema en is 14 km vanaf Hartswater geleë. Meeste inwoners is Tswanasprekend.
Pampierstad is aanvanklik in die voormalige Bophuthatswana gestig om die werkers van Suid-Afrikaanse industrieë en plase te huisves. Die naam kom van die tipe karton wat aanvanklik gebruik is om die eerste huise te bou.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Pampierstad". Sensus 2011.